Hierdie is die lewe.
Die wereld is mal.
Maar dit raak beter as jy ouer raak.
Of na n koppie koffie.
Meer spesifiek na n koppie
Dagdrome blend, goedgekeur deur die dagdromer van Bellville.
Perfek gerooster, proe soos nog, sit hom op in die lug en laat hy val waar hy wil.