Van Coke's Coffee | Dagdrome Blend

Sale price Price R 60.00 Regular price Unit price  per 

Hierdie is die lewe.
Die wereld is mal.
Maar dit raak beter as jy ouer raak.
Of na n koppie koffie.
Meer spesifiek na n koppie Dagdrome blend, goedgekeur deur die dagdromer van Bellville. Perfek gerooster, proe soos nog, sit hom op in die lug en laat hy val waar hy wil.

Notes: Chocolate, brown sugar, floral & creamy body

Medium / Slightly Dark Roast

Variety: 100% Arabica

Process: Washed

Available in a 250g Reusable Tin / Refill